Senior Produksiebestuurder-Sitrus

Babylonstoren • Franschhoek, Western Cape • Posted July 10, 2026

About the Role

Senior Produksiebestuurder – Sitrus


Babylonstoren is op soek na 'n dinamiese, ervare en resultaatgedrewe Senior Produksiebestuurder om leiding te neem oor ons sitrusproduksie en verwante boerderybedrywighede. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die strategiese beplanning, bestuur en optimalisering van alle produksie-aktiwiteite om volhoubare groei, uitnemende gehalte en maksimum produktiwiteit te verseker.


Sleutelverantwoordelikhede



  • Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering van alle sitrusproduksie-aktiwiteite.

  • Bestuur van alle fasette van boerdery, insluitend besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, snoei en oesbeplanning.

  • Monitering en optimalisering van produksie, kwaliteit en opbrengste volgens beste landboupraktyke.

  • ...