Marketer Agricultural Equipment / Bemarker Heelgoedere

Confidential • Remote, vrystaat • Posted June 15, 2026

About the Role

Kern doel van die pos:

Winsgewende verkoop van heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Bemarkingsvaardigheid;
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Goeie mense verhoudinge;
  • Tydsbestuurvaardighede;
  • Konflik hantering;
  • Onderhandelingsvaardigheid;
  • Goeie telefoon etiket;
  • Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;
  • Uitstekende bemarkings- en verkopevaardighede;
  • Rekenaarvaardig (MS Office).

Verantwoordelikhede:

  • Bemarking van verskeie heelgoedere produkte;
  • Uitwerk van transaksie volgens kliënt spesifikasie;
  • Behartig inruilings;
  • Voorraadbeheer;
  • Finansiële bestuur;
  • Administrasie.
  • ...