Junior Industry Inspector / Junior Bedryfsinspekteur
Confidential • Remote, vrystaat • Posted June 04, 2026
About the Role
Kern doel van die pos:
Administratiewe ondersteuning, ontdeling en opleiding aan bedryfspunte asook hantering van inspeksies.
Minimum Vereistes:
- Graad 12 met rekeningkunde;
- Toepaslike rekeningkundige/finansiele kwalifikasie is voordelig;
- 2 – 3 jaar ondervinding in silobedryfsomgewing;
- Geldige rybewys;
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Syfervaardig;
- Goeie organisasie vermoë;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Moet vertroulikheid kan handhaaf;
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Objektiwiteit en konsenkwentheid.
Verantwoordelikhede:
- Uitvoer van Silo inspeksies;
- Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels;
- Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte;
- Opstel en byhou van adminis...