Junior Aptekersassistent

Curo Health • brits, brits • Posted July 13, 2026

About the Role

WERKSGELEENTHEID: LEERLING APTEKERSASSISTENT

The Local Choice Alfa Pharmacy | Brits


Wil jy ’n loopbaan in gesondheidsorg begin terwyl jy ’n goeie salaris verdien?


The Local Choice Alfa Pharmacy in Brits is op soek na ’n Afrikaanssprekende individu met matriek om deel te word van ons voltydse werkgebaseerde opleidings- en ontwikkelingsprogram.


Die suksesvolle kandidaat sal die geleentheid kry om deur praktiese opleiding en professionele ontwikkeling te groei tot ’n *gekwalifiseerde Aptekersassistent, met professionele registrasie by die Suid-Afrikaanse Aptekersraad.



Requirements

Minimum vereistes:

✅ Matriek

✅ Afrikaanssprekend

✅ Goeie kommunikasievaardighede

✅ Betroubaar, vriendelik en bereid om te leer

✅ Belangstelling in gesondheid, mense en kliëntediens

✅ Bereid om voltyds by The Local Choice Alfa Pharmacy in Brits te werk. Vorige apteek ondervinding sal voordelig wees....