Hotel Verkope Bestuurder

Babylonstoren • Franschhoek, Western Cape • Posted July 03, 2026

About the Role

Hotel Verkope Bestuurder


Babylonstoren is opsoek na 'n  Hotel Verkope Bestuurder wat verantwoordelik is vir die groei van hotelinkomste deur die ontwikkeling van nuwe sakegeleenthede, die bestuur van reisagent- en toeroperateurverhoudings, en die omskakeling van verkoopsgeleenthede na bevestigde besprekings.


Die rol fokus op die bevordering van Babylonstoren as 'n luukse bestemming in plaaslike en internasionale markte, met spesifieke fokus op hotelverblyf, groepe, eksklusiewe gebruik en hoëwaarde-gaste.


Hierdie bestuurder sal nou saam met Besprekings, Inkomste, Bemarking en Operasionele spanne werk om verkoopsdoelwitte te bereik.


Vereistes :


· 'n Tersiêre kwalifikasie in Hotel bestuur, Toerisme, Bemarking, Besigheidsbestuur of 'n verwante veld sal voordelig wees.


· Minimum vyf jaar ervaring i...