Gegradueerde Program: Kliëntefinansiering / Graduate Programme: Client Financing 2027
Confidential • Remote, vrystaat • Posted July 13, 2026
About the Role
Kern doel van die program:
‘n Twee jaar gegradueerde program waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in kredietverlening en die byhou van administratiewe take wat verband hou met kliëntefinansiering.
Minimum Vereistes:
- ‘n Toepaslike graad of diploma in bemarking, finansies of risikobestuur;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Syfervaardig;
- Goeie organisasie vermoë;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Moet vertroulikheid kan handhaaf;
- Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen
Main purpose of the programme:
Two year graduate programme where the successful candidate will receive practica...