Branch Manager / Takbestuurder

OVK - Group/Groep • Remote, Remote • Posted June 11, 2026

About the Role

Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan...

Qualifications

  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie vermoë om te netwerk en verhoudinge te bou in die boere gemeenskap;
  • Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;

#J-18808-Ljbffr