Assistent Silobestuurder / Assistant Silo Manager
Confidential • Remote, vrystaat • Posted June 18, 2026
About the Role
Kern doel van die pos:
Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- 4 Jaar Graan/Silo ondervinding;
- Berokings kursus voltooi;
- Gradeeringskursusse voltooi;
- Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel;
- Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig;
- Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë;
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Sterk leierseienskappe;
- Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing;
- Besigheidsinsig.
Verantwoordelikhede:
- Bestuur Silo teenoor Begroting;
- Bestuur van Personeel; <...