Assistant Branch Manager / Assistent Takbestuurder
Confidential • Remote, vrystaat • Posted June 18, 2026
About the Role
Kern doel van die pos:
Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe areagebied.
Minimum Vereistes:
- Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);
- 2 - 3 jaar ondervinding in ‘n landbou omgewing;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing susksesvol te funksioneer;
- Syfervaardig;
- Goeie organisasie vermoë;
- Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
- Moet inisiatief kan neem;
- Sterk leierseienskappe;
- Rekenaarvaardig (MS Office).
Verantwoordelikhede:
- Ondersteunende bestuur van administrasie; ...