Aspirant Takbestuurder / Aspiring Branch Manager 2027
Confidential • Remote, oos kaap • Posted July 13, 2026
About the Role
Uitstekende loopbaangeleentheid!!!
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by die OVK Landboufamilie aan te sluit.
Kern doel van die pos:
Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.
Minimum Vereistes:
- Toepaslike graad/diploma in landbou, bemarking of finansies;
- Vorige ondervinding in die landbou omgewing sal voordelig wees;
- Moet bereid wees om te roteer in streek;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
- Bestuursvaardighede;
- Ambisieus met dryf...