Administratiewe Beampte | Finansiële Admin & Betrokke Kommunikasie
Badisa Charity • paarl, western cape • Posted July 02, 2026
About the Role
Badisa Charity in Paarl is op soek na 'n Aministratiewe Beampte. Die suksesvolle kandidaat moet basiese vaardighede en ervaring in rekenings en finansiële administrasie hê. Kommunikasie met personeel en belanghebbendes is belangrik.
Die posisie vereis minstens Graad 12, 'n administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie, en 'n geldige bestuurderslisensie. Kandidate moet Afrikaans en Engels magtig wees.
#J-18808-Ljbffr