8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa George

Badisa Charity • bellville, western cape • Posted July 09, 2026

About the Role

Posvereistes Vir Maatskaplike Werker

Die Beheerraad van Badisa George , ‘n Maatskaplike werkprogram van BADISA, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-kaap) en VGKSA (Kaapland) wag aansoeke in van gemotiveerde persone wat Badisa se waardes ( onderskryf.

  • Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
  • Geldige bestuurslisensie
  • Afrikaans en Engels magtig
  • Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
  • Kennis m.b.t. Statutêre Prosedures t.o.v. die Kinderwet
  • Kennis en vaardigheid in al drie metodes van Maatskaplike Werk
  • Goeie vaardighede in die ontwikkeling van Gemeenskappe
  • Rekenaarvaardigheid op woordverwerkings-program

Sluitingsdatum: 17 Junie 2026

Diensaanvaarding: 1 Julie 2026 of so spoedig moontlik daarna

Alle Aansoeke (volledige Cv) moet gerig word aan die Bestuurder: Maatskaplike Dienste, Posbus 76, George, 6530.

e-maila...